Report review

Report review

Hanlie Lombard reviewed Nederduitse Gereformeerde Kerk - Koster

Hierdie is groot klip in die bos. My naam is Hanlie Lombard Ek is besig om familie boek te skryf oor die Bouwers. My oupa en ouma het op die plaas Leliefontein by Derby gebly. – beide in Koster begrawe. 2 van hulle kinders is uit die huis getroud en ons vermoed dat dit vanuit die NG Kerk op Koster was. Kan julle my dalk help asb?: 1. MARTHA HELENA BOUWER NEETHLING HENDRIK LUDOLF MINNAAR (MARTIE) GEBORE KROONSTAD (NEETHLING) GEBORE SCHWEIZER-RENEKE GEBORE 31 MAART 1927 GEBORE 2 JULIE 1923 Troudatum iewers 1952 or 1953 2. STEPHANUS JOHANNES BOUWER JOHANNA HELENA du PLESSIS FANIE GEBORE 31 DESEMBER 1924 KROONSTAD LENIE GEBORE 2 DESEMBER 1922 GEBORE KOSTER Troudatum in die omgewing van 1953 of 1954. Ek weet nie of julle so register aanhou waarin die gegewens in aangeteken word nie. Dan is my Ouma Grootjie in Derby oorlede. Sy het na die Oupa Grootjie na die kinders verhuis op bogenoemde plaas, en as ek na fotos kyk is sy in die omgewing van 1938 oorlede. Ons weet nie waar sy begrawe is nie, maar vermoed dit kan dalk in Koster wees. Adriaan Petrus Johannes Bouwer (Gebore Riversdal Kaap) Martinha Johanna Francina Gouws (Gebore Koppie –alleen) *1852 + OP 38JR (Kroonstad distrik) * 1860 + ??1938 Derby STERFDATUM van die Ouma…………en of is sy begrawe in Koster………………………….. Is daar dalk iemand by die NG kerk Koster se kantoor wat my behulpsaam kan wees. Ek het probeer om die kerk se tel no op te spoor, maar dit blyk dat alle landlyne nie meer werk nie. Groete, Hanlie Lombard Tel no: 083 978 0856 Email: [email protected]