Hanlie Nel - Profile

Hanlie Nel
Reviews
1 Bad - Die 1ste dame kon glad nie deur haar werk kom nie en het Weggeloop!!!! Gesukkel om weer iemand te kry en het R2600 betaal wat reg.,tig bloedgeld is. nou n persoon gekry van Zimbabwe wat se asylum vervals is!!!! en sy was in opleiding by julle kan glad nie eers n bed opmaak nie. So moes geld betaal en ek moet haar oplei. Onaanvaarbaar!!!! HanlieNel
9/30/2014 12:45:49 PM Report