1  Bad - Die 1ste dame kon glad nie deur haar werk kom nie en het Weggeloop!!!! Gesukkel om weer iemand te kry en het R2600 betaal wat reg.,tig bloedgeld is.  nou n persoon gekry van Zimbabwe wat se asylum vervals is!!!! en sy was in opleiding by julle kan glad nie eers n bed opmaak nie.  So moes geld betaal en ek moet haar oplei.  Onaanvaarbaar!!!!  HanlieNel