Elma KRIEK - Profile

Elma KRIEK
Reviews
Ek is soooo te vrede met Bosch Car Service Talladega! Omdat ek i kliënt van hulle is, het hulle my Belly plate vir my verniet ingesit. Waar i ander plek my R250 wou vra... Dieter Pelser en Roelof du Toit wat voor werk by die inteken van mens se motors is amazing mense! Ek is nie iemand wat mense se gesigte kan onthou nie, maar ek was i rukkie terug by Dieter Pelser, en toe onlangs weer... Wel ek kon hom onthou het, en ja, en hy (Dieter Pelser) En Roelof du Toit kon onthou dat ons al besigheid gedoen 'n het... Al was dit lank terug... Dis AMAZING!
8/18/2020 3:38:08 PM Report