Company description
                            By Lappertjieland streef ons daarna om elke kleuter deur sy eie uniekheid te laat ontwikkel om optimaal te kan funksioneer. Ons akkomodeer kleuters van 2-5 jaar in die oggende. Die personeel bestaan uit 'n opgeleide kleuter onderwyseres met 25 jaar ondervinding en 'n maatskaplike werker.
                        
                                                
More details
    - Middae
- *Kreatiewe Kuns
*Remediëring