Speel-Speel Slim

0 reviews

Contact

Address:
Durbanville
Western Cape
Cape Town 0737
WC
South Africa
Phone number:
0799278384

OPEN HOURS

Monday
9:00 AM - 5:00 PM
Tuesday
9:00 AM - 5:00 PM
Wednesday
9:00 AM - 5:00 PM
Thursday
9:00 AM - 5:00 PM
Friday
9:00 AM - 5:00 PM
Saturday
9:00 AM - 5:00 PM
Sunday
Closed

Location on map

Nearby companies

David Muller Attorneys
Distance: 210 m
Fairmont High School
Distance: 230 m
Linell Building Services
Distance: 270 m
Red Apple Catering Services
Distance: 280 m
Four Palms Guesthouse
Distance: 350 m

Company description

Die eerste klas is GRATIS!!!!

Die klassies duur 90 minute en mammas woon saam met hulle kleinding weekliks die klas by.
Klasse word verdeel in die volgende ouderdomsgroepe:
•3-6 maande
•7-9 maande
•10-12 maande
•12-14 maande
•15-17 maande
•18-20 maande
•20-22 maande
•22-24 maande
Die klassies sluit die volgende aktiwiteite in:
• Sensoriese stimulasie
• Sintuiglike waarneming en blootstelling aan sintuiglik stimulasie.
• Baba massering (3 - 6 maande)
• Taalvaardighede en begrip
• Kommunikasie
• Onafhanklikheid
• Hand-oog koordinasie
• Sosiale ontwikkel
• Luistervaardighede
• Ontwikkeling van spraak
• Intelektuele ontwikkeling
• Rympies, musiek en liedjies
• Liggaamlike ontwikkeling (motoriese aktiwiteite)
• Bewustheid van self
• Kuns aktiwiteite
• Ondersteuning en inligting vir mammas
• 'n Omgewing waar jou kind nuwe dinge het om na te kyk en te ervaar
• Ons stel hulle bloot aan soveel vryheid van beweging moontlik. Beweging vermeerder die verbindings tussen die breinselle en jou kleinding kry die geleentheid om te kruip, loop en klim wat breinvaardighede verbeter.
• Ons lees boek - navorsing wys kinders se taal ontwikkel beter as hulle al van drie maande af stories hoor.
• Ons maak en speel musiek. Studies het gewys musiek dwing jou om sowel die linker- as die regterkant van die brein te gebruik en bevorder heelbreinontwikkeling

Reviews

There are no reviews for Speel-Speel Slim.