Fonteine Van Heil Kerk, Boksburg

0 reviews

Contact

Address:
56 Fourth Street
Boksburg North
Boksburg 1459
GP
South Africa
Phone number:
+27813328863
Mobile:
+27 (0) 823015482

OPEN HOURS

Monday
Closed
Tuesday
9:00 - 16:00
Wednesday
19:00 - 20:30
Thursday
19:00 - 20:30
Friday
Closed
Saturday
Closed
Sunday
9:30 - 11:45

Location on map

Photos

Nearby companies

Gate Motors Boksburg
Distance: 120 m
Gate Motors Boksburg
Distance: 120 m
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Boksburg-Noord
Distance: 200 m
Saps - Boksburg North
Distance: 240 m
HomeBroe
Distance: 260 m

Company description

Ons is 'n Pinkster Kerk wie glo in Heiligmaking, Opregte omwandeling in reinheid voor God ons Vader en dien die Here met blydskap en in volle oorgawe.
Ons is 'n Familie-gesentreede Kerk gemeenskap. Ons probeer om elke gesin met waardigheid te bedien en poog om die Familie-band sterk te hou.
Ons is hier om 'n verskil in meselewens te maak.
Ons is in die gemeenskap vir die gemeenskap.

Kom ondervind die Teenwoordigheid van God, die Verlossingswerk wat Jesus Christus in u lewe kan bewerk en vloei in en deur die Salwing van die Heilige Gees.
Ons bid vie Siekes, bid vir die invulling in en met die Heilige Gees, vir wie ons uiters lief is en is Pinkster in ons hele wese.
Ons sing nog van die ou Pinkster koortjies en is opsoek na bekwame, Geesvervulde musikante.
Indien u 'n plek soek om te aanbid en u bediening wil ontwikkel en uitleef, is ons daar vir u en u gesin.
Boksburg vir Jesus Christus!

Die Liefdevolle, vriendelike gemeente waar u tuis kan wees.

More details

Parking Avaiable
Yes
Youth
Looking for young people to grow our Youth. Will meet in Home-cell environment

Reviews

There are no reviews for Fonteine Van Heil Kerk, Boksburg.